News

 

 The Infinite Team on GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 se span het GROOTgees en dit te danke aan The Infinite Team se spanbou-program. Nou kan jy deel in die spanbou ervaring, deur ingeskakel te bly op GROOTfm 90.5 vanaf 11 tot 15 April. Spanbou, sonder enige grense. The Infinite Team: INvolve, INform, INspire.

Geheimsinnige bokse GROOTontbyt

Daar het ‘n glibberige verrassing vir Hendri gewagGroot FM 90.5 se span het GROOTgees en dit te danke aan The Infinite Team – Team Building Pretoria se spanbou-program. Nou kan jy deel in die spanbou ervaring, deur ingeskakel te bly op GROOTfm 90.5 tot 15 April. Gister het The Infinite Team drie geheimsinnige bokse hier aangebring en die omroepers van GROOTfm 90.5 het deur die loop van die dag geraai wat die inhoud behels. Hier is ‘n kykie na wat gisteroggend in die #GROOTontbyt-ateljee gebeur het.

Geheimsinnige bokse Su-an Muller Marais 
Dis tyd om ’n radiospan te bou, sonder enige grense.Met bewende hande het Su-an Muller Marais sowaar reggeraai wat die geheimsinnige boks vir haar inhou! Groot FM 90.5 het #GROOTpret saam met The Infinite Team – Team Building Pretoria
Geheimsinnige bokse Riva
 
Groot FM 90.5 se span het GROOTgees en dit te danke aan The Infinite Team – Team Building Pretoria se spanbou-program. Nou kan jy deel in die spanbou ervaring, deur ingeskakel te bly op GROOTfm 90.5 tot 15 April. Vandag het The Infinite Team drie geheimsinnige bokse hier aangebring en die omroepers van GROOTfm 90.5 het deur die loop van die dag geraai wat die inhoud behels. Hier is ‘n kykie na #RivaSpanbou, sonder enige grense. The Infinite Team: INvolve, INform, INspire.
Team Building in Pretoria
Team Building in Pretoria